Die Prestige-aand word elke jaar gesien as die hoogtepunt op die FAK se kultuurkalender. Uitsonderlike kultuur prestasies word tydens dié geleentheid vereer terwyl gaste behoorlik getrakteer […]
Onlangs was prof. Francois Venter, regsgeleerde van die NWU, ’n gas op Robinson Regstreeks toe die optrede van die burgerlike samelewing, ná die Nkandla-uitspraak, bespreek is. […]
Die eenparige bevinding deur regters van die Grondwetlike Hof dat president Jacob Zuma asook die Nasionale Vergadering, ongrondwetlik opgetree het, is slegs dit: ’n bevinding. Die […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif