Afrikaans is wild en wakker en ons vier fees. Maar nie sommer enige fees nie, ons KABOEM. Steve Hofmeyr en die Kranskopfees stigting het kragte saamgesnoer […]
Die FAK se Kommunikasiebeampte, Hannie Boshoff, het vanjaar vanaf 7-9 Maart 2014 die US Woordfees 2014 as kultuur-vriend gaan bywoon, waar die fees vanjaar die wonder […]
Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
Die FAK neem leiding om saam met verskeie kultuurorganisasies die belangrike historiese geleentheid te herdenk. Wil U Geloftekomitee nie ook oorweeg om gedurende 2013 […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif