Verskeie Voortrekkerkommando’s in die Kemptonpark-omgewing het die 175 jaar sedert die Groot Trek Donderdag gevier. Die geleentheid is deur Impala-kommando op Paul Kruger, oudpresident van die […]
(Vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler) Louis Tregardt is die enigste Voortrekker wat van sy trek dagboek gehou het. Dit bevat die binneverhaal van ’n klompie […]
’n Tydelike uitstalling oor die Groot Trek het by die Nasionale Museum, Bloemfontein, geopen. Die uitstalling fokus hoofsaaklik op die kultuurgoedere van die Groot Trek, terwyl […]
Op 9 Desember 2013 begin die simboliese Groot Trek vanaf Wasbank, waar die Voortrekkers die eerste keer in volle teenwoordigheid die Gelofte afgelê het. Alle belangstellende […]
Die viertrek-gedenktog ter herdenking van die Groot Trek 175 jaar gelede is in die Vrystaat begroet deur ’n stewige stofstorm in Bloemfontein en ’n ysige wind […]
Na ’n redelik moeisame tog oor die Winterbergreeks tussen Post Retief en Aliwal-Noord het die viertrek-gedenktrekgroep gister (Donderdag, 19 September) die twee groot riviere tussen Oos-Kaapland […]
Gesels met Tienie Theunissen op die stoep van Andries Stockenstrom se huis. Stockenstrom was luitenant-goewerneur van die Oos-Kaap voor die Groot Trek. Hy en Retief het […]
Die agt viertrek-waens en sleepwa van die trekkers wat die Groot Trek 175 jaar gelede gedenk, het gister die gedugte Winterberge, die eerste groot uitdaging op […]