deur Riëtte Grobler Wanneer ek vir mense vertel ek is ’n joernalis by ’n dagblad, is dít dikwels hul reaksie. Die spertye, interessante mense en verskeidenheid […]
Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
FAK Afrikaanse Skole-Ekspo Die FAK Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende skole-kompetisie wat jaarliks vir graad 6 en 7-leerders, hoërskoolleerders en onderwysers landwyd, maar ook in Namibië, […]
1-Minuut Aansluiting
Voordele om ‘n FAK-vriend te wees:
Jy dra by tot die bevordering van Afrikaans, ons kultuur en Afrikanergeskiedenis
Gratis gebruik van die Afrikaanse liedjietuin een keer per jaar
Tot 20%-afslag op Udolpho Rivierplaas kampterrein-besprekings
Ontvang uitnodigings na alle funksies, konferensies en optredes van kunstenaars wat deur die FAK aangebied word
Gratis toegang tot Flink, die digitale Afrikaanse tydskrif