Deur dr. Wynand de Beer ’n Fassinerende en betreklik onbekende verskynsel in die moderne geskiedenis is die noue samewerking wat by die wisseling van die 19de […]
Deur MARTHINUS VAN BART Op 17 Maart het die Afrikaner-gemeenskap van Orania in die Groot Karoo op die Ierse Christelike feesdag van Sint Patrick hulde gebring […]
Die bydrae van daardie Afrikaners met ’n diep gewortelde gevoel vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur – Afrikaner-nasionalisme in die breëre sin – tot die vestiging […]
deur Marthinus van Bart In die vroeë 1890’s het die Amerikaanse Neger-sanggroep McAdoo’s Jubilee Singers van Alabama, ook bekend as die Orpheus M. McAdoo’s Alabama Cake-Walkers […]
’n Besonder interessante Paul Kruger-aandenking wat rondom die jare van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) dateer, is op 4 Augustus deur die oudhede-afslaer Stephan Welz & Co in […]
deur Marthinus van Bart Hoe meer pogings in gepolitiseerde kringe aangewend word om die Afrikaners en die Afrikaanse kultuur tot die woestyn van vergetelheid te verban, […]
Deur Marthinus van Bart Die unieke kerkgebouekompleks wat in 1969 as versoeningsimbool op die terrein van die verwoeste stat van die Zoeloe-koning Dingane, Mgungundlovu, opgerig is, […]
Op Vrydag 18 Desember 1914, twee dae voor die fusillering in die sentrale gevangenis in Pretoria van die Rebelleleier Josef Johannes (Jopie) Fourie (37) weens sy […]