Oktober 15, 2012

Kwêla kuier saam met die FAK

Om na die insetsels te kyk. Klik op die onderstaande twee skakels. http://kyknet.dstv.com/2012/10/11/kwela-10-oktober-2012-fak-deel-1/ http://kyknet.dstv.com/2012/10/11/kwela-10-oktober-2012-fak-deel-2/ Neem Kennis Sommige maatskappye en organisasies verhoed toegang tot hierdie videos op […]
September 13, 2012

Fak-sangbundel gevier

deur Rudolf Stehl FAK FANTASTIES is ’n konsert wat die musiekregisseur Janine Neethling saamstel ter viering van die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en die bekendstelling […]
Augustus 21, 2012

‘Slaan my om met ’n goudvissie!’

2012-08-20 23:08- Beeld “As jy ’n goudvissie uit sy bak uithaal en jy slaan my met daardie goudvissie, sou ek omgeval het.” Dit was die reaksie […]
Augustus 16, 2012

‘Verhewe bo Afrikaans’

Deur Alet Rademeyer in Beeld 2012-08-14 Misdaadbestryding en die verbetering van dienslewering raak mense se besluit om te emigreer erg. Die mate waarin dit slaag, sal […]
Julie 30, 2012

Tossie Lochner vereer

Deur Alet Rademeyer, Volksblad PRETORIA. – Die FAK het die oud-radiojoernalis Tossie Lochner gister op haar 75ste verjaardag met ’n spesiale kultuurtoekenning in Pretoria vereer. Lochner, […]
Julie 30, 2012

Van afgestofte FAK-liedjies tot marimba en Barok

2012/07/25 09:29:41 PM –  Beeld Die nuwe FAK-sangbundel, wat vanjaar uitgereik word, kry plek in die kollig op die Clover Aardklop-kunstefees met die produksie FAK Fantasties, […]
Maart 14, 2012

SPITSBERAAD OOR AFRIKAANSE ONDERWYS 15 MAART 2012

In die lig van bekommernis oor die algemene onderwyssituasie in Suid-Afrika,  die  druk van die regering op Afrikaanse skole en die krimpende getal Afrikaanse skole, ten […]
Februarie 28, 2012

Beeld-FAK stig navorssentrum vir kulturele vryheid

Alet Rademeyer: Die FAK-direksie het die NP van Wyk Louw-sentrum vir kulturele vryheid gestig. Volgens dr. Danie Langner, uitvoerende hoof van die FAK, sal die sentrum […]
error: Content is protected !!