In 2015 het die publiek vir die eerste keer van Wit Kasteel kennis geneem toe hul rock-weergawe van Laurika Rauch se treffer “Die nostalgie” die eerste […]
Deur Daantjie Dinamiet Sedert Juan Boucher in 2012 vir die eerste keer tot die musiekbedryf toegetree het, het hy ’n aantal toekennings gewen en sy gewildheid […]
Daar is baie kinderaftelrympies wat eintlik niksseggende woorde het, maar tog bly vassteek, maak nie saak hoe oud ’n mens is nie. Elizabeth Fourie is bekend […]
In die 1960’s het Dawie Couzyn en Doris Brasch bekendheid verwerf vir hul kinderliedjies wat deur Betty Misheiker geskryf is. Baie van hierdie liedjies is deur […]
Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, naamlik om in […]