Deur Neels Jackson Suid-Afrika is ’n land vol stories. Groot stories en klein stories, mooi stories en hartseer stories, bekende verhale en ander wat vergete raak. […]
Deur Christa Steyn Regisseur: Sallas de Jager Rolverdeling: Frank Opperman, Henriëtta Gryffenberg, Thapelo Mokoena, Regardt van den Bergh, Deon Lotz, Paul Eilers, Carel Nel, Annette Engelbrecht, […]
T Deur prof. Danie Goosen, voorsitter van die FAK Enkele dae gelede praat ek met ’n groepie seuns van ’n bekende Afrikaanse skool in Pretoria. Ondanks […]
Deur Christa Steyn Desembermaand is sinoniem met familie, feestyd en vakansie. Sommige binnelanders stroom na kusdorpies op soek na sielerus langs die see, terwyl ander gesinne […]
R Deur Petronel Fourie Retoer Pretoria – Provence: Marita van der Vyver Uitgewer: Lapa Die meeste van ons ken deesdae iemand wat in ’n ander wêreldland […]
Die FAK se maandelikse digitiale tydskrif, Flink, se medewerker Yolanda Barnard-Lemmer het onlangs met die louere weggestap in die Nasionale Persklub se splinternuwe joernalistieke kompetisie. Die […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Musiekskuur. Rockwood-teater. Pretoria. 11-uur die oggend. “Ek gaan rol,” sê die kameraman. Aksie. Sy tik-tik haar voete op die maat van onhoorbare musiek. […]