September 26, 2019

Jou huis – Elvis Blue

Deur die jare was daar min Idols-wenners wat volhoubare musiekloopbane gevolg het; die meeste het miskien een of twee albums vrygestel en toe net verdwyn. Daar […]
September 26, 2019

Lewe – Jan Bloukaas

Die afgelope tyd het die gewildheid van rymklets in Afrikaans al hoe meer toegeneem, veral weens kunstenaars soos Hemelbesem en Early B, wie se musiek meer […]
September 26, 2019

Die Gelofte

Op 16 Desember 2018 was dit die 180ste herdenking van die slag van Bloedrivier; asook die gelofte wat Sarel Cilliers afgelê het en elke dag nog […]
September 26, 2019

Hannes van Wyk: Dankbaar en tevrede

Deur Alita Steenkamp Diegene wat al die geleentheid gehad het om as een van Hannes van Wyk se gaste op die Kwêla-bank te sit en gesels, […]
September 26, 2019

Die kuns van druppeltjies

Deur Neels Jackson Fotografie help ’n mens om te sien. ’n Foto kan beweging vries, sodat ’n mens, nadat die aksie verby is, detail kan sien […]
September 26, 2019

Camille van Niekerk staan deesdae as die #Afrimerikaner bekend

Camille van Niekerk is ’n Amerikaanse sangeres wat ’n voorliefde vir Afrikaans danksy haar Suid-Afrikaanse man, Jaco, ontwikkel het. Haar Afrikaanse weergawes van bekende treffers soos […]
September 26, 2019

Daar is geen keer aan Beer nie

Deur Seugnet van Zyl Op 34 is Beer Adriaanse ’n akteur, regisseur, draaiboekskrywer en musikant. Die “geskrewe woord” soos hy daarna verwys lê hom egter die […]
September 26, 2019

Ligte, kamera, aksie!

Deur Seugnet van Zyl Sy oorrompel jou met haar toneelspel. Soveel so, dat jy jou omtrent moet knyp om jou te laat besef dat sy nog […]
September 13, 2019

Van Groen en Goud tot Hie’ kommie Bokke

deur Daantjie Dinamiet In 1968 het The Bats met iets heeltemal nuuts vorendag gekom toe hulle “Groen en goud” geskryf en opgeneem het. Dit was die […]
error: Content is protected !!