November 7, 2016

Eintlik Nogal Baie om voor te leef

In dié rolprent uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, word die jong strokiesboek-animeerder, Jay van Niekerk (gespeel deur André Lotter), se lewe […]
Oktober 31, 2016

Presteer in Afrikaans – FAK Prestige-aand 2016

Die Prestige-aand word elke jaar gesien as die hoogtepunt op die FAK se kultuurkalender. Uitsonderlike kultuur prestasies word tydens dié geleentheid vereer terwyl gaste behoorlik getrakteer […]
Oktober 27, 2016

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens deur Eben Meets Rondom die Voortrekkermonument staan die simboliese 64 waens wat mens terugroep na Bloedrivier, waar gebede en […]
Oktober 27, 2016

DIE DAMESKRINGBERAAD

DIE DAMESKRINGBERAAD 7 – 9 OKTOBER 2016 BLOEMFONTEIN Jesaja 6:8: “Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan?” Toe antwoord Jesaja: “Hier is ek, […]
Oktober 27, 2016

Van De la Rey tot nou – Bok van Blerk

Dit is nou al tien jaar sedert die Afrikaanse musiekbedryf kennis gemaak het met Bok van Blerk, wie se eerste treffer “De la Rey”, seker een […]
Oktober 27, 2016

Hoener met die rooi skoene

Dis nie ’n kinderstorie of ’n feëverhaal nie. Ook nie ’n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener met die rooi skoene, is ’n riller-komedie deur […]
September 30, 2016

Sy klink soos lente

Deur Bioskoop   Bouwer Bosch het sy naam stadig maar seker die afgelope paar jaar as prominente figuur in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gevestig – en meer […]
September 29, 2016

Pretoria FM sprei sy vlerke via DStv na Namibië

Pretoria FM sprei sy vlerke via DStv na Namibië   Pretoria FM het op 20 September 2016 ’n nuwe mylpaal bereik. Uitsendings van hierdie gewilde Afrikaanse […]
September 29, 2016

Die kind binne jou

Die kind binne jou Deur Samantha Muller Ek staan nou die dag verbasend en kyk hoe my klein dogtertjie hier in die FAK se Afrikaanse Liedjietuin […]
error: Content is protected !!