Oktober 21, 2019

Môre kom die son weer op – Ramey Short

Deur die jare het verskeie akteurs tot die musiekbedryf toegetree, onder meer Steve Hofmeyr, Izak Davel, Philip Moolman, Altus Theart en Stefan Ludik, om net ’n […]
Oktober 21, 2019

Konings – Martin Bester

Ons ken hom nou al jare lank as aanbieder van die ontbytprogram op Jacaranda FM, maar baie mense weet dat Martin Bester ook ’n sanger is. […]
Oktober 21, 2019

Vat my terug – Mari Bosman

Die verlange na ’n tyd toe ’n mens jonk en onskuldig was, is met reg ’n gewilde tema onder liedjieskrywers. Mari Bosman het sukses op verskeie […]
September 30, 2019

Die “Swanesang” van Lance James

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Op die omslag van sy nuutste album is daar ’n foto van sy profiel; ’n hawiks-neus, ruie wenkbroue en sewe-dagstoppelbaard – nou grys […]
September 30, 2019

Katvoet: Meesterlik in Afrikaans

Deur Alita Steenkamp Gierigheid, valsheid, pretensie, seksuele begeerte, agterbaksheid en die onvermoë om die dood in die oë te kyk, is deel van die menslike natuur […]
September 30, 2019

Bizzy Lizzie is besiger as ooit

Deur Alita Steenkamp Vivien Leigh, wat roem verwerf het vir haar rol as Scarlett O’Hara in die epiese Gone with the Wind, het eenmaal gesê: “Komedie […]
September 26, 2019

Jou huis – Elvis Blue

Deur die jare was daar min Idols-wenners wat volhoubare musiekloopbane gevolg het; die meeste het miskien een of twee albums vrygestel en toe net verdwyn. Daar […]
September 26, 2019

Lewe – Jan Bloukaas

Die afgelope tyd het die gewildheid van rymklets in Afrikaans al hoe meer toegeneem, veral weens kunstenaars soos Hemelbesem en Early B, wie se musiek meer […]
September 26, 2019

Die Gelofte

Op 16 Desember 2018 was dit die 180ste herdenking van die slag van Bloedrivier; asook die gelofte wat Sarel Cilliers afgelê het en elke dag nog […]
error: Content is protected !!