Januarie 29, 2020

Boeke verander gevangenes se lewens

Deur Carla van der Spuy “Wetenskapfiksieboeke asseblief!” Dit was ’n versoek wat ek onlangs ontvang het van gevangenes by die Kutama Sinthumule Korrektiewe Sentrum op Makhado. […]
Januarie 28, 2020

Drie meesters en die jong kanonne

Deur Neels Jackson Roger Federer teen Rafael Nadal. Watter opwinding het die vooruitsig van ’n vertoonwedstryd vroeg in Februarie in Kaapstad tussen dié twee reuse van […]
Januarie 27, 2020

My simfonie – Valeska Muller

Hoewel Valeska Muller se eerste Afrikaanse album teen die einde van 2019 vrygestel word, is sy glad nie ’n nuweling in die vermaaklikheidsbedryf nie. Sy was […]
Januarie 27, 2020

Varstrap

Teen die einde van 2019 het Universal Musiek ’n aantal konserte gereël om mense weer aan die dans te kry, met kunstenaars soos die Klipwerf-Orkes, Kosie […]
Januarie 27, 2020

Tasché

Met die derde seisoen van The Voice SA is Tasché Burger as die algehele wenner aangewys. Sy was nie net die eerste vroulike wenner van dié […]
Januarie 27, 2020

Wilde waters – Chereé

Hoewel Chereé aan die begin van hierdie millennium groot sukses as Afrikaanse sangeres behaal het, het sy die laaste paar jaar hoofsaaklik country-musiek saam met haar […]
Januarie 27, 2020

Nuwe dinge wink vanjaar vir Monique Steyn

Dis ’n nuwe jaar, ’n nuwe dekade en Monique Steyn volg vanjaar ’n nuwe benadering met die bekendstelling van haar nuwe liedjies, maar diep ook ou […]
Desember 11, 2019

Beautiful beautiful favourites – Rocco de Villiers

Sedert sy album Beautiful beautiful piano ’n paar jaar gelede verskyn het, het Rocco de Villiers se gewildheid aansienlik toegeneem, nie net as gevolg van sy […]
Desember 11, 2019

Hardebaard kuierliedjies

Ons almal was al in die volgende situasie: ’n paar manne (en soms ook vroue) kuier saam, en daar is musiek nodig om ’n atmosfeer te […]
error: Content is protected !!