November 15, 2012

Die FAK Sangbundel Volume II: Laerskool Louis Leipoldt ontvang sy bundel.

Met die verskyning van die nuwe FAK sangbundel Volume II het die FAK Woensdag, 31 Oktober ’n bundel aan die Laerskool Louis Leipoldt by Die Voortrekkers […]
November 15, 2012

Elisabeth Eybers-kamer bekendgestel in Zuid-Afrikahuis

Op Saterdag 13 Oktober is die Elisabeth Eybers-kamer amptelik in die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam geopen. Ook is daar ʼn webblad bekendgestel waarop die katalogus van Eybers […]
November 15, 2012

Marlene Dumas ontvang Johannes Vermeer Prijs 2012

Die Johannes Vermeer Prijs, die enigste Nederlandse staatsprys vir die kunste, is in 2012 toegeken aan die Suid-Afrikaanse beeldende kunstenaar, Marlene Dumas. In 1976 het sy […]
November 15, 2012

Tim du Plessis: Toespraak by FAK prestige aand 2012

Geagte voorsitter, lede van die FAK-hoofbestuur en vriende Eerstens, baie geluk aan die ontvangers van vanaand se eerbewyse. Ek is bevoorreg dat ek al drie redelik […]
Oktober 15, 2012

Bestel die nuwe FAK Sangbundel volume II nou!

Klik hier vir die bestelvorm. Meer as 75 jaar nadat die eerste FAK Sangbundel homself vir die eerste keer in die klaskamers, huise en harte van […]
Oktober 10, 2012

FAK Fantasties by Aardklop was voorwaar Fantasties

Deur Lindie van Zyl Met ’n warm  Aardklop agter die rug kan die FAK terugkyk na ’n suksesvolle week. Die week is afgeskop met die Maroela […]
Oktober 10, 2012

Die Grootste Afrikaner van Alle Tye: Uitklophou!

Na ‘n taai stryd boksgevegte op die webwerf en bekgevegte by Aardklop, kan ons nou met trots die finaliste in die veldtog aankondig! In die historiese […]
Oktober 10, 2012

Die Dameskring-beraad

Die tweejaarlikse Beraad van Die Dameskring het die afgelope naweek by Hoërskool Nelspruit plaasgevind.  Ongeveer 200 afgevaardigdes, waarnemers en gaste het die geleentheid bygewoon en is […]
Oktober 10, 2012

Wedloop tussen gematigd links en gematigd rechts – Analyse van de Nederlandse parlementsverkiezingen

Door Lex de Jongh, jurist en MA Internationale Betrekkingen Op 12 september 2012 mocht de Nederlandse bevolking voor de vierde keer in tien jaar naar de […]
error: Content is protected !!