November 13, 2019

Skarlakenkinders

deur Anzil Kulsen en Nadine Blom Lux Verbi Ses vroue – vyf volwassenes en ’n tiener – van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in […]
November 13, 2019

Die dekonstruksie van Retta Blom

deur Zelda Bezuidenhout Kwela Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met […]
November 13, 2019

Papierblomme

deur Helena Hugo Lux Verbi Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel? […]
November 13, 2019

Die wolkversamelaars

deur Nadia de Kock Kwela Boeke Die laaste wens van ’n jare lange vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem digbundels saam, asook […]
November 7, 2019

“Vier seisoene kind” – Tasché en Francois van Coke

In 2002 het Laurika Rauch ’n treffer gehad met ’n liedjie wat Gian Groen geskryf het. “Vier seisoene kind” was die titelsnit van een van Laurika […]
November 7, 2019

“Dis nie ek nie” – Soné Joubert

Met die jongste aflewering van The Voice South Africa is Soné Joubert as die naaswenner aangewys, en nou het haar debuut-enkelsnit die lig gesien. “Dis nie […]
November 7, 2019

“Nonna” – Appel

Hoewel Christoph Kotze al elf jaar lank in die musiekbedryf is, het hy as sanger eers bekendheid verwerf toe sy debuutalbum, Lei my na die water, […]
November 7, 2019

The country collection Vol. 3 – Steve Hofmeyr

Dit is vanjaar dertig jaar sedert Steve Hofmeyr sy eerste album, Desertbound, vrygestel het; sedertdien het hy gemiddeld een album per jaar uitgereik. Benewens sy Afrikaanse […]
November 7, 2019

Alles net vir jou – Sonja Lochenberg

In 2006 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer kennis gemaak met ’n pragtige blondekop met ’n heserige stem wat maklik met Patricia Lewis verwar […]
error: Content is protected !!