Junie 24, 2019

Die verhaal van Racheltjie de Beer nou ’n fliek

RDie langverwagte Afrikaanse rolprent, Die verhaal van Racheltjie de Beer, word in Oktober vanjaar landwyd in fliekteaters vrygestel. Dié rolprent is geskoei op die topverkoperroman met […]
Junie 24, 2019

Hy is “geseënd om steeds te doen waarvoor hy lief is”

JJannie du Toit sê hy is ná meer as 50 jaar in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld “geseënd om steeds te doen waarvoor hy lief is”. Du Toit […]
Junie 24, 2019

Sy “sien”-gawe kom van God af

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy draai sy kop skuins vir die foto. Sy modderbruin oë staar na die glasdeur. ’n Glimlag pluk om sy dun lippe. ’n […]
Junie 24, 2019

Die storie van Afrikaans bring die groter waarheid oor dié taal na vore

Deur prof. Wannie Carstens Die tweedelige boek Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika. Biografie van ’n taal (Deel 1: Die Europese geskiedenis van […]
Junie 24, 2019

Lurianne is Philip Moolman se sielsgenoot

Yolanda Barnard-Lemmer Piet-my-vrou. Piet-my -vrou, sing die voëls vroegoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria. “Nee, dit moet eintlik Lurianne-vrou-Lurianne-my wees,” lag die akteur en sanger Philip […]
Junie 21, 2019

Bloedlelie vertel die verhaal van Piet en veral Magdalena Retief se beproewinge, deur vandag se oë beskou

Deur Petronel Fourie Resensie: Bloedlelie Outeur: Jeanette Ferreira Uitgewer: Lapa Bloedlelie sny die slagaar van Piet Retief se laaste sending in die laat 1830’s oop, sodat […]
Junie 21, 2019

Met Sara se verhaal kan veral ’n vrou op verskeie vlakke vereenselwig

Deur Petronel Fourie Sara Outeur: Maretha Maartens Uitgewer: Lux Verbi Sara, die vrou van een van die belangrikste Ou-Testamentiese figure, stamvader Abraham, is in dié boek […]
Junie 20, 2019

Bryce gaan betaal!

Deur Neels Jackson Dis soos wanneer ’n braaivleisreukie op die aandlug na jou toe aandryf, maar jy weet nie wie braai nie en kry self nie […]
Junie 20, 2019

Sy wil Afrikaans as wetenskapstaal uitbou

Deur Seugnet van Zyl Prof. Anne-Marie Beukes, wat van 1 Junie vanjaar die pos van uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) […]
error: Content is protected !!