Desember 4, 2013

Rasse-argumente benadeel Afrikanersaak

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit

Dit is vreemd dat voorstaanders van ‘n bepaalde saak, in die praktyk soms die grootste vyande daarvan is. Die bekendste voorbeeld is waarskynlik Julius Malema, wat in sy tyd as ANC Jeugleier met sy haatpolitiek man-alleen die Mandela-beeld van die ANC afgebreek het. Kiddi Amin, het ‘n slim joernalis hom veelseggend gedoop.

Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige ‘Afrikaner-leiers' se swak gedrag of dom optredes. Die jongste voorbeeld hiervan is Dan Roodt se gebruik van rasse argumente, skynbaar in ‘n ...Lees Meer

November 7, 2013

Wat het van Afrikanernasionalisme geword? Enkele gedagtes

deur Danie Goosen Het Afrikaners die afgelope dekades van die nasionalisme afskeid geneem? Behoort Afrikanernasionalisme finaal tot die verlede? Of het dit nog ’n toekoms? En […]
Oktober 30, 2012

Dwangideologieë en demokratiese weerstand: Die ervarings van Hongarye en Suid-Afrika

By Deon Geldenhuys Die geboorte van die nuwe Suid-Afrika is 18 jaar gelede wyd en syd aangeprys; nie bloot omdat dit die einde van apartheid beteken […]
Oktober 30, 2012

Watter ideologie heers in Suid-Afrika?

By Wynand Boshoff Van die frustrasies wat Afrikaners in Suid-Afrika beleef, begin by die verwagting dat Suid-Afrika ‘n gelyke speelveld is. Suid-Afrika het immers een van […]
Oktober 30, 2012

Kulturele kapitaal se waarde vir sakelui

By Heinrich Matthee Hoe kan kultuurorganisasies hulle toegevoegde waarde aantoon vir moontlike sakevennote? Dit is ’n uitdaging vir kulturele organisasies in Suid-Afrika, maar ook in Europa […]
Oktober 30, 2012

In de boekenkast: Afrikaners; de lotgevallen van een volk op drift

By Natasja le Roux “Zo hetzelfde en toch zo totaal anders.” Met deze woorden kenschetst de Nederlandse journalist Fred de Vries de relatie tussen Nederlanders en […]
Oktober 30, 2012

Die Amerikaanse presidentsverkiesing – ‘n FAK-perspektief

By Danie Goosen Watter betekenis het die Amerikaanse presidentsverkiesing vir Afrikaners? Het Afrikaners enige rede om in die verkiesing hulle – simboliese – steun aan byvoorbeeld […]
error: Content is protected !!