November 21, 2020

Boeke onder die Kersboom

Boeke is altyd ‘n wonderlike Kersgekenk. Hier is Lapa se topkeuses vir hierdie Kersfees: Volwasse niefiksie: Moet ons waai? Om te emigreer of nie: 20 meningsvormers […]
November 21, 2020

Boeke vir Kersfees

Kersfees is om die draai en ‘n boek is altyd die beste geskenk – om te gee én te ontvang. Hou NB-Uitgewers se platforms dop vir […]
November 4, 2020

Nou kan jy in Afrikaans jou woorde speel-speel tel

’n Hedendaagse Afrikaanse taalpionier Só het dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), Sanet du Toit, ’n ma van Monumentpark in […]
Oktober 6, 2020

Here’s to the now – Nathan Smith

Soms gebeur dit dat ’n musikant aanvanklik bekendheid vir sy of haar ateljeewerk verwerf en dan eers later besluit om self tot die musiekbedryf toe te […]
Augustus 28, 2020

“Die vrou” Die vrou is die sout van die aarde Die suurdeeg, beskou op die keper: Al hoër steeds rys sy in waarde: Sy’s beide die […]
Augustus 26, 2020

Moet jou nie deur die ietwat dekadente voorblad van hierdie boek laat mislei nie

Deur Carla van der Spuy Titel: Soete sonde – ’n versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade. (Lapa Uitgewers.) Saamgestel deur Lizz Meiring Moet […]
Augustus 26, 2020

Dié tapisserie verdien om opgehang en uitgestal te word, as ’n brokkie van die ABO

Deur Petronel Fourie Titel: Met die vierkleur in Parys Outeur: Renée Rautenbach Conradie Uitgewer: Protea Boekhuis Hierdie boek begin met ’n knal – stemme buite ’n […]
Augustus 26, 2020

Somtotaal – dit kan tot “leesbabelas” lei!

Deur Carla van der Spuy Titel: Somtotaal (fiksie) Skrywer: Anchien Troskie Uitgewer: Human & Rosseau (druknaam NB-Uitgewers) Hierdie roman begin hom gedurende die apartheidsjare afspeel wanneer Ester […]
Julie 29, 2020

Leesstof vir die jongspan

Met die jongspan weer by die huis weens die verpligte tuisinperking, is daar niks soos ‘n lekker boek om hulle mee besig te hou nie. Met […]
error: Content is protected !!