Junie 25, 2013

Vrouemonument Is Vir Almal Wat Saam Met Boere Gely Het

Die Vrouemonument is vir almal wat in die Anglo-Boereoorlog saam met Boere-gesinne gely en gesterf het Die Vrouemonument in Bloemfontein. Foto: Marthinus van Bart Deur MARTHINUS […]
Junie 25, 2013

Massamoordenaars Van Suid-Afrika Vereer

Cecil John Rhodes, dr. Leander Starr Jameson en lord Alfred Milner: massamoordenaars in Suidelike Afrika Die Kolossus van Afrika: Cecil John Rhodes met sy ideologie van […]
April 18, 2013

Die GHA en Volksgenote vier Van Riebeeckdag by die Voortrekkermonument

Pieter Oosthuizen 6 April is deesdae vir die algemene persoon in die Nuwe Suid-Afrika net ʼn doodgewone dag soos enige ander. Vir diegene meer ingelig oor […]
April 17, 2013

Die GHA se jaarlikse gedigtekompetisie

Alle Digters en Skrywers Graag herinner ons u aan die GHA se jaarlikse gedigtekompetisie wat op 30 Junie 2013 sluit. Daar is vier kategorieë waarin deelgeneem […]
Maart 11, 2013

FAK Sangbundel Volume II: Afrikaanse liedjies, ’n storie en legendes om te bewaar

Die FAK sangbundel Volume II het op 5 Maart 2013 by die Stellenbossche wynplaas Neethlingshof gekuier. Die weer het saamgespeel, die omgewing was pragtig, die klankstelsel […]
Maart 6, 2013

JAARLIKSE PRESTIGE-LESING

Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans nooi u hartlik uit na die Vereniging se jaarlikse prestige-lesing op Donderdagaand 14 Maart 2013 by die hoofkampus van die […]
Maart 5, 2013

Ken jy tant Mossie?

Die van julle wat al “Ken jy tant Mossie?” sien optree het, sal weet dat dit ’n vertoning is wat ‘n mens moet sien. Onthou jy […]
Maart 5, 2013

Wen Kaartjies na Woordfees

In die Eikestad is dit is weer die tyd van die jaar wat daar Woordfees gehou word. Vanjaar se program is gevul met hoëkwaliteit literatuur, opvoerings, […]
Maart 5, 2013

FAK Afrikaanse Skole-Ekspo

FAK Afrikaanse Skole-Ekspo Die FAK Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende skole-kompetisie wat jaarliks vir graad 6 en 7-leerders, hoërskoolleerders en onderwysers landwyd, maar ook in Namibië, […]
error: Content is protected !!