Desember 27, 2018

Bly lief vir my – Serenade

Nadat Romanz ’n paar jaar gelede ontbind het, was daar nog nie weer ’n mans-sanggroep wie se musiek gemik was op ’n gehoor wat op soek […]
Desember 21, 2018

Jaco Jacobs: “Lees verruim ’n kind se wêreld”

Deur Seugnet van Zyl Twee van die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se boeke is onlangs op die jaarlikse Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings (Sala) bekroon nadat hy enkele dae voor […]
Desember 21, 2018

Lapa-uitgewers se lysie van boeke vir Kersfees

Vir mans en vrou bo 30: Kantelpunt deur Sophia Kapp Vir almal ouers as 30 moet ’n mens Kantelpunt van Sophia Kapp aanbeveel. Nie ’n maklike […]
Desember 12, 2018

Aangename kennis – Early B

In 1980 het die geskiedenis van musiek onherroeplik verander toe “Rapper’s delight” van Sugarhill Gang die eerste groot internasionale hip hop-treffer geword het. Dit het ’n […]
Desember 12, 2018

Skielik is jy vry – Wynand Strydom

Deur die jare moes Afrikaanse musiek onder geweldige kritiek deurloop as gevolg van bestaande wysies met Afrikaanse lirieke, oordrewe sentimentele lirieke of ’n kombinasie van die […]
Desember 12, 2018

Dankie – Mariska

Dit duur soms jare voordat ’n kunstenaar ’n enkelsnit met ’n kommersiële debuutalbum opvolg, en dit is presies wat Mariska Reynders, wat onder haar naam sing […]
Desember 11, 2018

Krone 5

Die afgelope vyf jaar het die reeks Krone-konserte groot byval by die publiek gevind, veral omdat dit die gehoor laat saamsing het en meer was as […]
Desember 11, 2018

Volgende stap – Joe Foster

Toe die sanggroep dam in 2011 gestig is, was Joe Foster een van die stigterslede. Nadat hulle hul tweede album, Vir jou gemaak, vrygestel het, het […]
Desember 11, 2018

Net soos die sneeu – Hugo Nieuwoudt

Dit is vanjaar tien jaar sedert Hugo Nieuwoudt vir die eerste keer onder die publiek se aandag gekom het met die vrystelling van sy debuutalbum, Ek […]
error: Content is protected !!