Junie 20, 2018

Boeredansgroep maak geskiedenis

Seugnet van Zyl ’n Boeredansgroep van Pretoria maak hulle debuut by die Volkskunstfees in België Sover bekend is dit die eerste keer dat ’n boeredansgoep aan […]
Junie 13, 2018

Schuster maak g’n grap van stropery

Hou vas aan jou sitplek want die grapjas, Leon Schuster, is terug met ’n splinternuwe goedvoel-komedie, met skreeusnaakse insidente en ’n inspirerende storielyn, wat kykers vasgenael […]
Mei 24, 2018

Jakkie vier twintig jaar

Daantjie Dinamiet Dit is vanjaar presies twintig jaar sedert Jakkie Louw tot die musiekbedryf toegetree het, en ter viering hiervan het hy ’n konsert by die […]
Mei 14, 2018

‘n Afrikaans-roos vir ‘n spesiale mylpaal

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het op 10 Mei tydens die viering van Binnelanders se 3000 episodes by Stark Studios in Randburg, Johannesburg, aan elke […]
September 19, 2017

Ons legendes: Ontmoet Mannetjies Roux

Daantjie Dinamiet   Dit gebeur nie gereeld dat ’n sportgebeurtenis ’n trefferliedjie inspireer nie, maar Chris Torr het gewys dat dit wel moontlik is. Chris is […]
Oktober 27, 2016

DIE DAMESKRINGBERAAD

DIE DAMESKRINGBERAAD 7 – 9 OKTOBER 2016 BLOEMFONTEIN Jesaja 6:8: “Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan?” Toe antwoord Jesaja: “Hier is ek, […]
Oktober 27, 2016

Hoener met die rooi skoene

Dis nie ’n kinderstorie of ’n feëverhaal nie. Ook nie ’n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener met die rooi skoene, is ’n riller-komedie deur […]
Augustus 29, 2016

myAfrikaans Toepassing: Week 19-26 Augustus

Die myAfrikaans–toepassing is jou eenstop– Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis–toepassing! Die volgende inligting is die afgelope week opgelaai vir jou leesgenot. As jy nog kop krap oor […]
Augustus 25, 2016

In duet met ons legendes – Manie Jackson

In duet met ons legendes – Manie Jackson Sedert sy gelyknamige album in 2010 verskyn het, het Manie Jackson een van ons land se gewildste kunstenaars […]
error: Content is protected !!