Mei 14, 2014

Stemdag is nie die einde nie, maar die begin

deur PIET LE ROUW, soos verskyn in Rapport op 11 Mei 2014 Die verkiesing is verby. Min het verander. Ons is steeds diep bekommerd en wonder […]
Maart 31, 2014

FAK herdenk 160 jaar van die Vrystaat Republiek

Media-verklaring 21 Februarie 2014 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge het op 21 Februarie 2014 ’n konferensie oor die 160 jaar herdenking van die Vrystaat Republiek by […]
Maart 27, 2014

Vrystaatse Dorpe

Ons het dr. Jan van der Merwe, die skrywer van die boek Vrystaatse Dorpe genader om die geskiedenis agter die monumentale werk uit te vind. 1) Vertel […]
Februarie 27, 2014

Kulturele outonomie

deur prof DEON GELDENHUYS & prof DAN KRIEK Kulturele outonomie is internasionaal een van die minder bekende vorme van minderheidsakkommodasie in multinasionale samelewings. Dis egter ’n […]
Februarie 25, 2014

Sien om na eie belange, sê kenner

deur JOHANNA VAN EEDEN, soos verskyn in Volksblad, Maandag, 24 Februarie 2014. Jak de Priester het Vrydagaand die gehoor betower met sy sang toe hy as […]
Februarie 25, 2014

‘Regering se uitdagings dieselfde as destyds’

deur JOHANNA VAN EEDEN soos verskyn in Volksblad, Maandag, 24 Februarie 2014. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het die naweek op die herdenking van 160 […]
Januarie 30, 2014

FAK Afrikaanse Ekspo

Die Afrikaanse Ekspo trek vanaf 2014 ’n splinternuwe baadjie aan. Die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) wil nie net aan elke leerder ’n unieke taalervaring bied […]
Desember 13, 2013

FAK Groeteboodskap Nasionale Vrouemonument

FAK Groeteboodskap Vrouemonument
September 23, 2013

Opwinding toe gedenktrek-“waens” riviere tussen Oos-Kaap en Vrystaat oorsteek

Na ’n redelik moeisame tog oor die Winterbergreeks tussen Post Retief en Aliwal-Noord het die viertrek-gedenktrekgroep gister (Donderdag, 19 September) die twee groot riviere tussen Oos-Kaapland […]
error: Content is protected !!