‘Van waar Gehasi’-genealogiebeginnerskursus

‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus
Maart 18, 2020
‘Van waar Gehasi’-genealogiebeginnerskursus
Maart 18, 2020
Wanneer:
Junie 6, 2020 @ 8:30 vm – 1:30 nm
2020-06-06T08:30:00+02:00
2020-06-06T13:30:00+02:00
Waar:
FAK-huis by die Voortrekkermonument
Eeufees Rd
Groenkloof 358-Jr, Pretoria
0027
'Van waar Gehasi'-genealogiebeginnerskursus @ FAK-huis by die Voortrekkermonument

Die FAK bied saam met Isabel Groesbeek , gerekende genealoog en wie nou aan die stuur van die FAK se genealogie-lessenaar staan, die genealogie/familiegeskiedenis-beginnerkursus op 6 Junie te FAK-Huis by die Voortrekkermonument aan.
Navrae: isabel@fak.org.za

Comments are closed.

error: Content is protected !!