Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers

Strooijonker
Junie 25, 2018
Harrebaard! -Die Ooms se band
Junie 26, 2018
Wanneer:
Julie 26, 2018 heel dag
2018-07-26T00:00:00+02:00
2018-07-27T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R160
Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers @ Die Boer  | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

“Amanda Strydom – Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore.

Die liefde,die lewe , die menslike kondisie,die dood , die blou planeet ,die mens in nood , die uitgeworpenes, die “freaks”. Kortom , Strydom dek ‘n wye spektrum emosies – van die skreeusnaakse tot die tragiese, oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

Die musiek sluit in van haar eie liedjies,asook Johannes Kerkorrel , Sting , Edith Piaf en Marlene Dietrich.

Coenraad Rall is musikale regisseur , verwerker en pianis.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!