Amanda Strydom – Stadig oor die klippers

Spoegwolf Live by Atterbury Teater
Mei 28, 2018
Bobby van Jaarsveld @ Goldfiel… – Welkom
Mei 28, 2018
Wanneer:
Junie 3, 2018 heel dag
2018-06-03T00:00:00+02:00
2018-06-04T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury-teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Koste:
R180 tot R200
Amanda Strydom - Stadig oor die klippers @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

“Amanda Strydom – Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore.
Die liefde, die lewe, die menslike kondisie,die dood, die blou planeet, die mens in nood, die uitgeworpenes, die “freaks”. Kortom, Strydom dek `n wye spektrum emosies – van die skreeusnaakse tot die tragiese, oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

Die musiek sluit in van haar eie liedjies, asook Johannes Kerkorrel, Sting , Edith Piaf en Marlene Dietrich.

Coenraad Rall is musikale regisseur , verwerker en pianis.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!