Kom geniet ‘n aand van musiek, stories, lekker lag en ontspan saam met Andries Vermeulen.
Die bekende gesig van OppieStoep kom kuier bietjie in die Klein-Karoo en dit beloof om ‘n heerlike aand te wees vir oud en jonk.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.