Babalela

Vrystaat Kunstefees
Junie 29, 2017
Winterslaap
Julie 4, 2017
Wanneer:
Julie 3, 2017 heel dag
2017-07-03T00:00:00+02:00
2017-07-04T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury Teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Babalela @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

In die nuutste Babalela-avontuur skrik die Babalela hom yskoud toe daar op `n dag `n nare gerammel in die bos is. Hy kan nie glo wat hy sien nie. Aan die rand van die bos dreun en grom `n reuse-stootskraper. Soos `n kwaai bul loop die stootskraper `n klomp bome storm. Die bome knak, vou en val. Oral lê daar bome en bosse rond wat die stootskraper omgeruk het. As die Babalela en sy maats, Wrrrumpie, Meermoskat, Potifant, Knortand en die agt Fripperwakkies, nie vinnig `n plan maak nie, gaan daar niks van hulle geliefde bos oorbly nie! Nog `n heerlike Babalela-avontuur – met `n belangrike boodskap oor natuurbewaring en die krag van vriende wat saamspan!

Besprekings:

yolandie@enteractive.co.za

082 572 2408

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!