Bouwer & Lucinda

Demi Lee Moore
Augustus 13, 2019
Anna Davel Diamonds are forever
Augustus 13, 2019
Wanneer:
September 19, 2019 @ 11:28 vm – 12:28 nm
2019-09-19T11:28:00+02:00
2019-09-19T12:28:00+02:00
Waar:
Blou hond-teater
5 Darlington Rd
Lynnwood Manor, Pretoria
0081
Koste:
R160 - R360 (ete en vertoning ingesluit)
Bouwer & Lucinda @ Blou hond-teater

Bouwer Bosch, voorsanger van die SAMA-genomineerde rock groep Straatligkinders en die acoustic pop duo Dans Dans Lisa is bekend vir sy diep reflektiewe en eerlike aanslag tot musiek en lewendige optredes. Met meer as 100 liedjies op sy kerfstok bring hy en Lucinda Neethling, voorsanger van Die Melktert Kommissie ‘n onvergeetlike vertoning wat bestaan uit van Bouwer se bekendste liedjies en Lucinda se tydlose treffers. Lucinda het haar musiek loopbaan begin op die jong ouderdom van sestien toe Die Melktert Kommissie die eerste Jip Rockspaaider Kompetisie gewen het in 2002.

Bouwer en Lucinda het pas klaar opgeneem aan ‘n 6 snit kortspeler wat binnekort aanlyn beskikbaar gaan wees en dit beloof om iets unieks binne die Suid Afrikaanse musieklandskap te wees. Bouwer en Lucinda se unieke musiekagtergronde maak dat hierdie vertoning defnitief een vir die boeke sal wees.

Comments are closed.

error: Content is protected !!