Die weduwee se sjampanje – OPTOG!

Blondes op 2 klaviere – gekanselleer
Maart 3, 2020
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus
Maart 18, 2020
Wanneer:
April 5, 2020 heel dag
2020-04-05T00:00:00+02:00
2020-04-06T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury-teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria
0081
Koste:
R160-R180
Die weduwee se sjampanje - OPTOG! @ Atterbury-teater

Die weduwee se sjampanje is ‘n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil. ‘n Ware maar
onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte suiwer sjampanje ter wêreld
gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) ‘n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. ‘n
Verassende, unieke en vermaaklike verhaal van oorlewing en innnovasie ondanks bykans onmenslike
teëspoed.

Geen kinders onder 14.

Kunstenaars: Lizz Meiring & Michelle Botha

Comments are closed.

error: Content is protected !!