Dozi & Refentse

Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe
Junie 26, 2018
ELVIS BLUE “STORIES”
Julie 10, 2018
Wanneer:
Augustus 12, 2018 heel dag
2018-08-12T00:00:00+02:00
2018-08-13T00:00:00+02:00
Waar:
Artscape-teater
D.F. Malan St
Cape Town City Centre, Cape Town, 8000
Suid-Afrika
Koste:
R160 tot R180
Dozi & Refentse @ Artscape-teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Dozi en Refentse, ondersteun deur Mauritz Lotz (kitaar), Leon Janse van Rensburg (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme), in ‘n splinternuwe show. Hulle sing in Afrikaans, Engels, Zoeloe, isiXhosa en Tswana. Jantjie (in Zoeloe), Halala Afrika, Ou Ryperd (Zoeloe), Knocking on Heaven`s Door (Zoeloe), Sonvanger en Lisa se Klavier is maar ‘n paar van die treffers wat in hierdie crossover brugbou-vertoning gehoor kan word.

Dit het alles begin met Dozi en Refentse wat in 2017 saam op Jacaranda FM verskyn het en ‘n video is van hulle geneem waar hul Jantjie in Zoeloe sing. Daar was 160 000 trefslae op YouTube binne ‘n week en hierdie vertoning is gebore.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!