Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit

Jannie Moolman en Kevin Leo
Augustus 22, 2018
Koos Kombuis Solo
Augustus 22, 2018
Wanneer:
September 26, 2018 heel dag
2018-09-26T00:00:00+02:00
2018-09-27T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R130
Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

‘n Belewenis deur bekende Afrikaanse gedigte, vertolk deur June van Merch (Die Boekklub & Sara se geheim) en oorspronklike besielende Afrikaanse gedigte en musiek geskryf deur Hilandi du Toit. Van Merch se oortuigende, emosiebelaaide vertolking word gekomplimenteer deur Du Toit se kitaarbegeleiding. “Gesnaarde Gedigte” wat hierdie jaar bekroon is met ’n WoordTROfee is ’n opvolg produksie van hul 2017 Fiësta benoemde produksie “Gedig, my snaar”. Sy maak gebruik van verskillende kitare, onder meer ’n akoestiese staalsnaar, nylonsnaar en ’n akoestiese baritonkitaar. Gesnaarde gedigte skroom nie om relefante onderwerpe soos sekssime, rassisme en die kerk aan te spreek nie.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!