Harrebaard! -Die Ooms se band

Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers
Junie 26, 2018
Leah
Junie 26, 2018
Wanneer:
Julie 28, 2018 heel dag
2018-07-28T00:00:00+02:00
2018-07-29T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R130
Harrebaard! -Die Ooms se band @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Na die sukses van seisoen 1, is die veteraan-akteurs Frank Opperman en Pierre van Pletzen, en hul rock band met Leon Ecroignard en Marshall Harmse, Harrebaard, terug op die kassie, en hierdie keer op toer.
Die band toer met almal se gunsteling liedjies, van ‘Johnny is nie dood nie’ tot ‘Gisteraand’ en daar is selfs nog ‘n paar wat die kykers in die eerste seisoen nog nie gehoor het nie.

Kykers sal hierdie Suid-Afrikaanse legendes kan sien as hulle begin met hul nuwe musiekreis deur Suid-Afrika met optredes in dorpe soos Welkom, Parys, Mosselbaai, Kaapstad en dies meer .
Die ooms is beslis nog nie klaar geraas gemaak nie!   Daar gaan baie gelag, gedans en gesing word, dit kan nie misgeloop word nie.
Elke optrede in die verskeie dorpe word opgeneem vir die tweede seisoen, en natuurlik gaan daar baie ‘fans’ ook dus deel word van die episodes.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!