Jan Blohm Trio – Pretoria

Steve Hofmeyr – Skree – Pretoria
Mei 28, 2018
Manuel and Zita: Toeka en Nou – Pretoria
Mei 28, 2018
Wanneer:
Junie 7, 2018 heel dag
2018-06-07T00:00:00+02:00
2018-06-08T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury-teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Koste:
R160

Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie!

2018 sien Jan terug op die verhoog met `n drie stuk groep waar hy die oorspronlike inspirasie van blues en soul musiek terug werk in vertolkings van sy selfgepende musiek! Gehore kan uitsien na Groentrui, Breyten se brief en ander ou gunstelinge asook nuwe musiek van sy splinternuwe vol lengte album wat later die jaar vrygestel word.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!