Jannie Moolman en Kevin Leo

Danie Niehaus – My reis
Augustus 22, 2018
Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit
Augustus 22, 2018
Wanneer:
September 6, 2018 heel dag
2018-09-06T00:00:00+02:00
2018-09-07T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R160
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Tydens hierdie splinternuwe produkies span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die uitgelese luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades. Hulle bring ‘n samestelling van tydlose gunstelinge uit ‘n groot verskeidenheid musikale genres. Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n epiese en magiese ervaring van magtige tenoorstemme, ongehoord in Suid Afrika.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!