Lucas Maree – Liedjieskryfkonsert

Franna Benade: Emmers vol Note
Augustus 22, 2018
Madeliefie Makietie Strandfontein
Augustus 22, 2018
Wanneer:
September 5, 2018 heel dag
2018-09-05T00:00:00+02:00
2018-09-06T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury-teater
Lynnwood Bridge
Bloukrans Building, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Koste:
R150
Lucas Maree - Liedjieskryfkonsert @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Coenie de Villiers wou graag terugploeg in die musiekbedryf en het in samewerking met die Atterbury Trust en die ATKV die Lukas Maree – Liedjieskryfskool vir graad 11 en 12 leerders by die Afrikaanse Hoër Seunskool begin om jongmense te inspireer om oorspronklike kwaliteit liedjies te skryf en toonset. Die werkwinkel word aangebied deur groot name soos Hunter Kennedy, Elvis Blue, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Karin Hougaard, Anna Davel, Jannie du Toit en vele meer. Op 9 September vind die Gala-aand plaas by die Atterbury Teater,waar die wenners die verhoog sal deel met, Elvis Blue, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Jannie du Toit en Thean Kotze.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!