Nataniel Winterkombuis

Elvis Blue
Julie 6, 2017
Verdubbel die Geluk – Petronel Baard & Stef Kruger
Julie 6, 2017
Wanneer:
Julie 10, 2017 heel dag
2017-07-10T00:00:00+02:00
2017-07-11T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury Teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Koste:
R200
Nataniel Winterkombuis @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniel se Winterkombuis is net die ding om jou te inspireer!

Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan hy letterlik op die verhoog en demonstreer vinnige, eenvoudige dog smullekker geregte, terwyl hy die een spontane spitsvondigheid na die ander kwytraak.

Die resepte van die betrokke aand se seisoenkombuis is na die tyd in die voorportaal beskikbaar, en daarna ook op ons webwerf – jy kan dus by jou vriende en familie daarmee gaan spog!

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!