Nêrens Noord-Kaap

Doep is nie dood nie
Mei 28, 2018
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit
Junie 8, 2018
Wanneer:
Junie 12, 2018 heel dag
2018-06-12T00:00:00+02:00
2018-06-13T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R130
Nêrens Noord-Kaap @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word. Hierdie skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie Amper, Vrystaat.

UItverkoop by die onlangse US Woordfees en die KKNK, hierdie is ‘n beeldskone stuk eg-Afrikaanse teater wat jy nie wil misloop nie.

Met Geon Nel, Albert Pretorius & De Klerk Oelofse.

Regie deur Nico Scheepers

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!