Nianell

Radio Kalahari Orkes
Augustus 22, 2018
Helena Hettema – “Franse aand”
Augustus 22, 2018
Wanneer:
September 21, 2018 heel dag
2018-09-21T00:00:00+02:00
2018-09-22T00:00:00+02:00
Waar:
Die Tarentaal
R24
Suid-Afrika
Koste:
R150 tot R230
Nianell @ Die Tarentaal | Suid-Afrika

Nianell is ‘n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Haar regte naam is Sonia Nel. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos “Who Painted The Moon” en “Angel tongue”. Van haar Afrikaanse treffers sluit in “Magaliesburgse Aandlied” en “Sal jy onthou”.

Haar liedjie, “I Hold the Sun and the Moon in my Hands” is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!