Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees

Mike en Mavis @ Innibos Fees
Junie 25, 2018
Manne @ Innibos Fees
Junie 25, 2018
Wanneer:
Julie 10, 2018 heel dag
2018-07-10T00:00:00+02:00
2018-07-11T00:00:00+02:00
Waar:
Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat
Park West
Bloemfontein, 9301
Suid-Afrika
Koste:
R125
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika

Marion Holm deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het.
Sy speel al die rolle van haar karakters. As jy wil glimlag en net ‘n klein bietjie dink – kom kyk gerus!Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie ander akteurs bekostig nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle… As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink ? kom kyk gerus!

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!