Piet Botha

Helena Hettema – Franse Legendes
Junie 11, 2018
Nataniel Winterkombuis
Junie 25, 2018
Wanneer:
Julie 20, 2018 heel dag
2018-07-20T00:00:00+02:00
2018-07-21T00:00:00+02:00
Waar:
Tarentaal-teater
R24 Rustenburg/Krugersdorp Road
0300
Suid-Afrika
Koste:
R130 - R190
Piet Botha @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika

Die bekende musikant en liedjieskrywer Piet Botha is reeds 35 jaar besig met ‘n musikale reis wat hom wyd en suid oor die land geneem het.
Hy het reeds op 50 jarige ouderdom ‘n SAMA-toekenning vir “lifelong achievement” ontvang ten spyte van sy weiering om kommersieel te raak.
Oor die jare het hy ‘n indrukwekkende hoeveelheid goeie werke die lig laat sien, beide met die rockgroep Jack Hammer asook met sy reeks Afrikaanse albums soos die tydlose “Suitcase vol winter”, “Die Mamba”en die onlangse “Spookpsalms”, wat deur die media as een van die beste Afrikaanse albums van 2012 bevestig is. Botha het ook ‘n nuwe album wat hy saam met die Akkedis Band opgeneem het :”The Lyzyrd Kyngs”.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!