Pieter Smith vir Pampoenland

Madeliefie Makietie Strandfontein
Augustus 22, 2018
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite en orkes
Augustus 22, 2018
Wanneer:
September 22, 2018 @ 11:34 vm – 12:34 nm
2018-09-22T11:34:00+02:00
2018-09-22T12:34:00+02:00
Waar:
Etienne Rousseau-teater, Sasolburg
8 John Vorster Ave
Sasolburg, 1947
Suid-Afrika
Koste:
R100
Pieter Smith vir Pampoenland @ Etienne Rousseau-teater, Sasolburg | Sasolburg | Free State | Suid-Afrika

As jy gedink het jy gaan met gevoude arms agteroor sit en ‘n show bywoon, het jy ‘n fout gemaak. Saamsing en vermaak uit die boonste rakke met asemrowende klank- en beligtingseffekte, is nader aan die waarheid van ‘n tipiese Pieter Smith – vertoning. Energie- en aksiebelaaide konserte vir oud en jonk.

Een van die hoogtepunte tydens die optredes is Pieter se kitaarsolostukke waarmee hy die gehoor trakteer en telkemale met nuwe tegnieke verras – vervolmaakte kitaartegniek in die beste vorm denkbaar.

‘n Vertoning wat gestand doen aan die belofte van nostalgie en ‘n heerlike partytjie.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!