Radio Kalahari Orkes

Die Oom en sy rooi Poenskop
Mei 28, 2018
Kiekies – Lucas se liedjies
Mei 28, 2018
Wanneer:
Junie 14, 2018 heel dag
2018-06-14T00:00:00+02:00
2018-06-15T00:00:00+02:00
Waar:
Pierneef-teater
Mogg Ave
Deerness, Pretoria, 0084
Suid-Afrika
Koste:
R155
Radio Kalahari Orkes @ Pierneef-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Ian Roberts en sy span musikante en sangers is terug met hulle energieke vertoning – Ghoema, Afrika- en Latynse klanke met viool, kitare, mondfluitjie, dobro, baskitaar, trekklavier gazoos en selfs ’n ou Fender Telecaster – moenie misloop nie!

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!