Riana Nel – Akoesties

Jakkie Louw
Julie 6, 2017
Spoegwolf
Julie 6, 2017
Wanneer:
Julie 19, 2017 heel dag
2017-07-19T00:00:00+02:00
2017-07-20T00:00:00+02:00
Waar:
Centurion Teater
123 Amkor Rd
Centurion, Pretoria, 0184
Suid-Afrika
Koste:
R170
Riana Nel - Akoesties @ Centurion Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Riana Nel se borrelende persoonlikheid en eindelose talent is ‘n wenkombinasie wat tot diep binne in jou siel kruip met haar lirieke en onvergeetlike vertonings.  Sy laat jou lag, huil en wegstap met ‘n verrykende gevoel van emosionele oplewing.   Hou vir Riana dop, sy gaan diep spore in almal se harte trap met haar sagte hart, nagtegaal stem en warm glimlag.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!