TWEE aande, EEN pianis, BAIE boere – ‘n splinternuwe show van Suid-Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers.
Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual supsects’ in tot treffers vanaf die nuwe CD.
Rocco se leuse vir die jaar: “Wees net jousef, die ander is klaar gevat”.