Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit

Nêrens Noord-Kaap
Mei 30, 2018
MET ANDER WOORDE…LIZZ MEIRING
Junie 8, 2018
Wanneer:
Junie 27, 2018 heel dag
2018-06-27T00:00:00+02:00
2018-06-28T00:00:00+02:00
Waar:
Innibos-fees, Laerskool Nelspruit
Henshall St & Van Der Merwe St
Nelspruit, 1201
Suid-Afrika
Koste:
R142
Soebatsfontein @ Innibos Fees … - Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos, hoe taai is daai verbintenis en wat is elk bereid om op te offer vir die ander? Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die binneland. Gedeelde herinneringe word opgeroep, maar ook `n verbloemde fyn venyn. Wanneer die deurslot van `n saai hotel op Soebatsfontein hul inhok, kom jare se swyg ter sprake en moet albei aan mekaar erken: Dit het jy nie van my geweet nie.Debuut – `n Innibos-produksie

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een? Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgelee binneland. Die agterpaaie bring gedeelde herinneringe mee, maar skud ook mettertyd `n verbloemde fyn venyn los. Wanneer die deurslot van `n afgeremde hotelkamer op Soebatsfontein breek en hulle binne vasgekeer is, kom dit wat deur die jare ongese gebly het, ter sprake en moet albei aan mekaar erken: “Dit het jy nie van my geweet nie.” Hierdie beloof een van Innibos se spogproduksies te wees.Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een?
Katrien en Emma , vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgelee binneland. Die agterpaaie bring gedeelde herinneringe mee maar skud ook mettertyd `n verbloemde fyn venyn los, veral nadat hulle in `n kamer
vasgekeer is…

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!