Strooijonker

ANTON GOOSEN – Padkos
Junie 25, 2018
Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers
Junie 26, 2018
Wanneer:
Julie 19, 2018 heel dag
2018-07-19T00:00:00+02:00
2018-07-20T00:00:00+02:00
Waar:
Die Boer Durbanville
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Koste:
R120
Strooijonker @ Die Boer Durbanville  | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Strooijonker met De Klerk Oelofse in die hoofrol  is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak, maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin.
Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind Lukas hom kniediep in die Vosters, die Liebermans en sy eie vuil wasgoed – ten aanskoue van die ganse geskokte trougeselskap. Dis ’n skreeusnaakse en hartroerende komedie, wat die gehoor uitnooi om deel te wees van die drama en die kollig skyn op die onrealistiese eise wat ons aan ons self by sulke geleenthede stel.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!