Touch of Class

Brandewyn en Boerewors Fees
Augustus 20, 2018
Stellenbosch Universiteitskoor
Augustus 20, 2018
Wanneer:
September 4, 2018 heel dag
2018-09-04T00:00:00+02:00
2018-09-05T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury-teater
Lynnwood Bridge
Bloukrans Building, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Koste:
R200
Touch of Class @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud. Kom geniet n aand met treffers soos Sound of Silence, Purple Rain, Halleluja, Suspiscious Minds en vele meer . Die pragtige blonde Cordelia is die gaskunstenaar met van haar mooiste liedjies.

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!