‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus

Die weduwee se sjampanje – OPTOG!
Maart 3, 2020
‘Van waar Gehasi’-genealogiebeginnerskursus
Maart 18, 2020
Wanneer:
Maart 28, 2020 @ 8:30 vm – 1:30 nm
2020-03-28T08:30:00+02:00
2020-03-28T13:30:00+02:00
Waar:
FAK-huis by die Voortrekkermonument
Eeufees Rd
Groenkloof 358-Jr, Pretoria
0027
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus @ FAK-huis by die Voortrekkermonument

‘Het jy nog altyd gewonder waar en hoe om met jou familienavorsing te begin?
Die FAK bied saam met Isabel Groesbeek, gerekende genealoog en wie nou aan die stuur van die FAK se genealogie-lessenaar staan, die eerste genealogie/familiegeskiedenis-beginnerkursus in 2020 op 28 Maart te FAK-Huis by die Voortrekkermonument aan.
Navrae: isabel@fak.org.zaan waar Gehasi?’ genealogiebeginnerkursus

Comments are closed.

error: Content is protected !!