Zoemba – Kinderteater

Radio Kalahri Orkes
Julie 6, 2017
Spoegwolf
Julie 6, 2017
Wanneer:
Julie 7, 2017 heel dag
2017-07-07T00:00:00+02:00
2017-07-08T00:00:00+02:00
Waar:
Atterbury Teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Kontak:
Zoemba - Kinderteater @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Zoemba is ‘n renostertjie sonder ‘n Mamma, maar hy het twee baie oulike maatjies wat bitter lief is vir hom. Zoemba is vreeslik spesiaal, hy is die ENIGSTE renostertjie wat ‘n reënboog horingtjie het! Saam geniet Zoemba, Yipper en Doolie groot avonture vol hope pret en plesier. Kom kyk saam wat die stroper se agterbakse planne is en of Zoemba, Yipper en Doolie hom gaan oorwin. Hierdie vertoning bestaan uit stories en liedjies en Zoemba geniet dit so om saam met die maatjies te sing en dans! Saam leer ons meer van groen lewe, dierebewaring, hoe om die natuur op te pas, energie en water te bespaar en ons Aarde te beskerm!

Laat 'n boodskap

error: Content is protected !!