Hierdie toekenning is toegeken aan Afrikaners wat uitnemende leierskap getoon het op enige lewensterrein deur ’n lewe van diensbaarheid of ’n eenmalige prestasie. Die toekenning is oorhandig tydens die FAK se jaarlikse Prestige-aand of tydens ’n spesiale geleentheid.

Toekennings ontvang

2013

Nico Tromp

2014

Johan van Zyl

(Sanlam)

2015

Tommie van Zyl

2016

Prof. Oppel Greeff

2017

Flip Buys

2018

Dr. Callie Opperman