NJ hou koers voorblad finaal

 

NJ HOU KOERS is ’n beknopte nuwe biografie van N.J. van der Merwe. As stigterslid en eerste voorsitter van die FAK het NJ bygedra tot die handhawing van die Afrikaanse taal en die positiewe uitbou van Afrikanerkultuur… Lees meer

oor gemeenskap en plek

Oor gemeenskap en plek: Anderkant die onbehae is ’n rigtinggewende boek waarin Danie Goosen die leser uitdaag om op ’n nuwe wyse oor gemeenskap na te dink… Lees meer

Untitled-1

Hoekom ’n boektitel met ’n vraagteken? Omdat Afrikaans in die woorde van NP van Wyk Louw “tussen die engtes” beland het… Lees meer

Kaart en Koordinaat Voorblad

Kaart en koördinaat is nie ’n volledige geskiedenisboek vol vervelige datums nie. Dit is ook nie ’n akademiese boek met volledige feite nie. Hierdie is eerder ’n dinkboek… Lees meer

#FAK#Afrikaner_4

Die gedenkboek vertel met woord en beeld die storie agter die storie van die Viertrek Groot Trek… Lees meer

#Afrikaner_3

Wat kom ná die “donker nag van die siel” waarin ’n volk, na sy beste oordeel onder die omstandighede, besluit het om eerder onder te gaan as om in ongeregtigheid… Lees meer

Untitled-2

Weerskant van die Rubiconis die eerste oor Suid-Afrika se oorgang na ’n nuwe bedeling, wat geskryf is deur ’n senior amptenaar. Die invloed van politieke mag op die onderwys is ’n tema waarmee hy hom lank besig gehou het… Lees meer

Untitled-2

Op die walle van die Sandrivier het daar op 23 Februarie 1854 ’n republiek in die hartland van Suid-Afrika tot stand gekom, die Republiek van die Oranje-Vrystaat… Lees meer

Sangbundel

’n Splinternwe FAK-sangbundel is in November 2012 uitgereik en bevat meer as 400 nuwe-Afrikaanse liedere. Die nuwe bundel sluit nege musiekgenres in… Lees meer

Voorblad-Konsentrasiekampsterftes

Baie is oor die Anglo-Boereoorlog geskryf. Verskillende temas is aangeraak, wat wissel van veldslae tot meer persoonlike verhale en ’n magdom statistiek is bekend… Lees meer

Voorblad-Vrouemonument

Op 16 Desember 2013 is die inwyding van die Nasionale Vrouemonument (NVM) in Bloemfontein van ’n eeu tevore feestelik in herinnering geroep… Lees meer

De Bijbel in het Afrikaans

“De Bijbel in het Afrikaans” is ’n samestelling van gedagtes oor die Afrikaanse Bybel en die Afrikaanse gees met die tagtigste verjaarsdag van die Afrikaanse Bybel… Lees meer

Trekkerkinders

Hierdie boek fokus op die geskiedenis van die Groot Trek en spesifiek die noemenswaardige rol wat kinders tydens dié tyd gespeel het… Lees meer

FAK-Republikeinse-gedagte-Buiteblad-1

In hierdie publikasie word ’n bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen… Lees meer

Paul-Kruger

Paul Kruger is waarskynlik die grootste en invloedrykste Afrikaner wat ooit geleef het. In hierdie klassieke biografie wat die resultaat is van ongeveer twintig jaar se navorsing… Lees meer

President-Paul-Kruger

Lees meer

Kaapse-Rebelle

Lees meer

FAK-Afrikaner-Buiteblad

Hierdie boek is aanvanklik op versoek voorgedra aan ’n byeenkoms van die Federale Netwerk, waar dit tot so ’n geesdriftige bespreking gelei het… Lees meer

FAK-reenboog

Die aanhef tot die Grondwet van die demokratiese Suid-Afrika lui: “Ons, die mense van Suid-Afrika, glo dat Suid-Afrika behoort aan almal … Lees meer

1235153_525188284219645_748545725_n

Taal is nie ’n abstrakte kommunikasie middel wat êrens verlore in die lug hang nie. Die bestaansvoorwaardes en potensiële groei van die klein losstaande tale… Lees meer